Tinder

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,6
7,05 m resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Met 70+ miljard pasmaats tot op datum, is Tinder® die top-gratis afspraaktoepassing en die beste plek om nuwe mense te ontmoet. Soek jy ware liefde? 'n Oop verhouding? Wil jy daar buite na 'n afspraak gaan soek, of wil jy net vriende maak en klets? Met Tinder kan jy plaaslike mense oral ontmoet en die beste uit jou afspraakervaring kry:

Of jy straight, gay, biseksueel of enigiets tussenin is, Tinder laat jou toe om te wees wie jy is en te vind wie jy wil hê.
Deel jou belangstellings en vind meer uit oor jou pasmaats om die gesprek aan die gang te kry, en laat die vonke spat.
Foto-geverifieerde Profiele: Want die enigste verrassings wat ons op die eerste afspraak wil hê, is blomme
Videoklets: Toets jou aanlyn afspraakchemie en ontmoet nuwe mense waar jy woon!
Is jy iewers heen op reis? Leer die plaaslike mense ken en sluit aan by 'n gemeenskap van mense die wêreld oor. Afsprake in Kaapstad, ontmoet nuwe vriende in Johannesburg, of gaan op 'n afspraak in Pretoria: waar jy ook al gaan, ons sal daar wees.

Sommige mense noem ons hulle "betroubaarste pasmaatmaker-toepassing", ander mense noem ons "die wêreld se gewildste gratis afspraak-webwerf", maar jy kan na ons toe kom as jy mense in jou area wil ontmoet.

Maak pasmaats, Klets en Gaan op Afsprake. Dis ons mantra.

Dis maklik en pret om nuwe mense op Tinder® te vind. Laat jou profiel uitstaan met jou beste foto's en 'n ietsie oor jouself om jou pasmaatmaak-potensiaal te verhoog. Gebruik die Regsvee-kenmerk om te Hou Van iemand, gebruik die Linksvee-kenmerk om Nee te sê. As iemand ook Hou Van jou, is julle Pasmaats! En geen druk nie: met ons wedersydse belangstelling-kenmerk moet die belangstelling van albei kante kom ten einde pasmaats te maak. Hoeveel afspraaktoepassings kan dít sê?

Terwyl jy hier is — drink 'n heildronk op die Goue lewe en geniet sommige van Tinder se topkenmerke met ons Tinder-Goud-intekening

Hou-van-jou maak dit vir jou moontlik om al jou aanhangers te sien en bespaar jou kosbare tyd
Onbeperkte Hou-van's sodat jy jou gevoelens kan wys vir soveel nuwe mense as wat jy wil
Ons Herstelaksie laat jou toe om laaste Hou-van of Nee te herstel
Gebruik Paspoort om na enige plek ter wêreld te gaan om mense aanlyn buite jou poskode-area te vind
Maandelikse Boost beskikbaar om jou profiel vir dertig minute bo-aan lyste te plaas sodat jy meer aandag kan geniet
5 Super-hou-van's per week beskikbaar, want soms hou jy regtig-egtig van iemand
Soek jy toegang tot al Tinder se topkenmerke? Sluit dan aan by Tinder-Platinum om ook jou Hou-van's prioriteit by potensiële pasmaats te laat geniet, om boodskappe te kan stuur voordat jy pasmaats maak, en meer.

Daar is 'n pluskant vir diegene wat nie gereed is om hulle tot 'n verhouding met Goud of Platinum te verbind nie. Met Tinder-Plus sal jy kenmerke ontsluit wat Onbeperkte Hou-van's, Onbeperkte Herstelaksies en Paspoort insluit.

So, hoekom wag jy nog? Laai vandag nog die beste gratis afspraaktoepassing af! Dit maak nie saak of jy soek om vriende te maak, nuwe mense te ontmoet of jou perfekte pasmaat te vind nie, Tinder is 'n plek waar almal kan vind presies waarvoor hulle soek — en dis tyd dat jy ook daar opdaag.

---------------------------------

Indien jy kies om Tinder-Plus, Tinder-Goud of Tinder-Platinum te koop, sal betaling van jou Google Play-rekening verhaal word, en hernuwing sal binne 24 uur voor die einde van die huidige tydperk van jou rekening verhaal word. Outo-hernuwing kan enige tyd afgeskakel word deur na jou instellings in die Play Store toe te gaan nadat jy die aankoop gemaak het. Geen kansellering van die huidige intekening word gedurende die aktiewe intekeningstydperk toegelaat nie. Indien jy nie kies om Tinder-Plus, Tinder-Goud of Tinder-Platinum te koop nie, kan jy gewoon voortgaan om Tinder gratis te gebruik.

Alle foto's is van modelle en word slegs ter illustrasie gebruik.

Privaatheid: https://www.gotinder.com/privacy

Bepalings: https://www.gotinder.com/terms
Opgedateer op
08 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,6
6,94 m resensies
Thomas Haraseb
21 November 2023
Fantastiese Applikasie baie opgewonde 😃👍🏼
Was dit vir jou nuttig?
Benjamin Verster
15 Oktober 2021
Money stealing App. BEWARE
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
30 Desember 2018
uitstekend
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

bug fixes and improvements